Akademie
Akademie is ons eerste prioriteit
By Laerskool Hugo Rust is akademie ons eerste prioriteit. Ons glo aan die holistiese ontwikkeling van elke leerder sodat ons geblanseerde leerders met goeie kennis, waardes en vaardighede hier kan uitstuur. Ons volg die KABV soos voorgeskryf deur die WKOD en maak gebruik van die nuutste tegnologie om leer so kreatief as moontlik te maak.
Ons het ‘n goedtoegeruste rekenaarlokaal met internettoegang.
Leerders ontvang weekliks rekenaaronderrig waar hulle individueel op rekenaars werk.