Karakterbouprogram Maak 'n impak op jou medemens Ons visie en passie is om die grootste moontlike impak op ons medemens te maak en sodoende waarde tot ons samelewing toe te voeg. Met ons karakterbouprogram poog ons dus dat elke Hugo Ruster Net die Beste weergawe van hulself en van die mense rondom hulle na vore sal bring. Ons bevorder emosionele welstand deur middel van die ses pilare waarop hierdie program geskoei is..